Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Wednesday, July 14, 2010

SOS Werksparty


Die girls van die werk, in die foto is daar Japanese, 'n Meisie van Suid-Korea, Dokter van Holland en 2 Vietnamese girls, maar hulle in Japan studeer, so nie tipies Vietnamees nie, hulle kan Eng, Vietnamese en Japanese praat, party is verpleegsters en ander in marketing en bestuurs posisies. Interessante om so die verskillende kulture te leer ken, mens besef nie hoe baie hulle van mekaar verskil nie en as hulle so saam is kan mens actually sien hoe verskillend hulle lyk.

1 comment:

  1. Die blog en veral die foto's is amazing! Baie beïndruk - julle is omtrent "with it"! :-)
    Bly julle geniet dit baie!
    Eat and sweat and shop your hearts out
    Wiaan

    ReplyDelete