Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Wednesday, July 7, 2010

I have arrived!

Uiteindelik hier! 80 grade celcius. die buitewyke van Hanoi lyk maar arm, maar almal is aan die aanbou. Ek kon glad nie my taxidriver verstaan nie en hy ry net soos 'n Soweto driver! Die paaie is choas en baie mense sit maar net langs die pad en drink bier-klink goed vir my. My hotel is nogal 'nice'(heel fancy) en rondom my is net vervalle geboue. Gaan nou bietjie rondloop...

No comments:

Post a Comment