Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Saturday, July 17, 2010

Fran bday gifts


Het vandag die strate gevat opsoek na geskenke vir Fran, dis nogal moeilik om vir hom geskenke te soek want alle klere, skoene ens is vir hom te klein, selfs die hoede pas nie vir hom nie! Het darem 'n paar lekker goodies gekry....maar julle sal ook maar eers moet wag tot Maandag.

Verder het 'n sikloon/tifoon Vietnam getref, die hele Halong Bay is toe en alle bote geanker, so David en Alison sou die naweek op cruise gaan maar is gecancel, so ons hou duime vas dat ons volgende naweek sal kan gaan! Die storm sou ons 4h tref, maar ek dink was meer 7h, wind waai nou storm sterk buite, ons darem op 6de verdieping so hopelik veilig.

Kyk nou maar net gholf, Fran in sy element. Go Louis Oosthuizen!!!

No comments:

Post a Comment