Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Tuesday, July 13, 2010

Fran se werk - SOS Hanoi

Dis Fran se nuwe kantore in Hanoi, hulle het gister ingetrek, lyk stunning van buite en Fran se amazing binne, ek was nog nie binne nie.



Mooi lake net oorkant sy kantore, daar is orals water.
Die ambulanse vir SOS, hulle gaan haal die pasiente by die hotel of waar ookal en behandel in die kliniek, dis amazing om te dink jy kan hier travel en in sulke fasiliteite gesien word.

Fran het tot 7h gewerk, so ek sommer buite kliniek sit en wag, so dit het begin donker word. Baie dieselfde tye wat son sak as in ons somer, dis net ongelooflik warm.

No comments:

Post a Comment