Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Monday, July 19, 2010

Happy Birthday Fran!!!!

2 comments:

  1. Happy Bday! Geniet die dag en hoop jy het darem die dag af.

    Baie groete uit SA. - Cobus en Linke

    ReplyDelete
  2. Hi julle! Happy birthday, Francois - hoop dit is/was sommer 'n baie mooie. Ek love hierdie blog idee... baie nice om te sien waarmee julle doenig is. Hoop Halong Bay werk uit - ek was in 2007 daar en het dit baie geniet. Mooi bly! Simon (N.S: Althea stuur groete!)

    ReplyDelete