Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Sunday, December 5, 2010

China here we come


Dalian in China gaan ons nuwe "hometown" word vir die volgende jaar! Fran gaan op 'n rotasie basis daar werk, so ons sal darem ook baie terug wees in SA en verder hopelik baie kan travel!
Hier is so paar fotos van Dalian.

No comments:

Post a Comment