Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Monday, January 3, 2011

Sneeu in Dalian


Die view uit ons hotelkamer uit, die stad lyk so mooi met die sneeu! Hierdie is vreog oggend na 'n nag van sneeu.





Dis vrek koud op die oomblik, ons het Saterdagogg 'n entjie gaan stap om koffie by Starbucks te gaan drink, amper dood gegaan van die koue. Hier waai 'n ysige wind, nie geweet mens kan so koud kry nie!

No comments:

Post a Comment