Traveldiarrhoea

Hierdie is ons 2 se "traveldiarrhoea". Ok, kom ons wees eerlik, dis om ons ma's tevrede te hou. Ons reise begin hier...

Monday, January 3, 2011

10, 9, 8, 7, ons nuwe jaar


Fran het sy Nuwe Jaar in die bed begin.

Die vuurwerke uit ons kamer venster.



En die toespraak van die Chinese president was ons vermaak op TV.
Geniet 2011!!! Ons sien baie uit.

No comments:

Post a Comment