Daarna het ek saam met 'n mannetjie of sy bike rond gerits in die stad, was 'n belewenis. Almal ry nes hulle wil en ek was 4 keer amper dood. Hanoi is nogal cool stad, almal vriendelik, gemaklik en lyk nie of hulle gejaagd is nie.
Nou moet ek more 'n nuwe kaart probeer kry en oorleef met die bietjie dollors wat ek oor het terwyl ek begin by nuwe werk! Welkom in Vietnam.
No comments:
Post a Comment