
Fran kan nooit 'n pie weerstaan nie! Uiteindelik kos wat hy wil eet!

Die see is net te mooi hier!

Hierdie sign som die algemene gevoel van meeste mense op die eiland op! Hulle is beslis die heeltyd high en happy!

Kyk na die size van die krewe! Daar is elke aand orals BBQ, dan kies jy vis, krewe, prawns wat ookal en hulle braai dit vir jou oor coconut skille.
No comments:
Post a Comment